Skep ongelooflike Kim aanbiedings

Skep mooi aanbiedings Mariska

Met Google Skyfies kan jy skep, wysig, saamwerk en aanbied waar jy ook al is. Gratis.

Laai Google Skyfies af
Eddie

HEALTHY

HONEYBEES

Everyone needs them!

Honeybees play a critical role in the development of our fruit, flowers, and more.

Lindsay
Jono
Salit

Vertel stories wat saak maak

Google Skyfies laat jou idees uitstaan met 'n verskeidenheid aanbiedingtemas, honderde lettertipes, ingebedde video, animasie en meer. Alles gratis.

Kry jou aanbiedings enige plek, enige tyd

Skep en wysig jou aanbiedings en verkry toegang daartoe waar jy ook al gaan – vanaf jou foon, tablet of rekenaar – selfs as daar geen verbinding is nie.

Laai Google Skyfies af
Anel se avatar
Pieter se avatar
Karen se avatar

ALMAL BENODIG Mariska

Wanneer dink jy sal jy met die wysigings klaar wees?
Di., 13:06
Karen se avatar
Miskien teen twee uur?
Di., 13:06
Pieter se avatar

Jy hoef nooit weer "stoor" te druk nie

Al jou veranderinge word outomaties gestoor soos jy tik. Jy kan selfs hersieningsgeskiedenis gebruik om ou weergawes van dieselfde aanbieding te sien, gerangskik volgens datum en wie die verandering gemaak het.

Werk met PowerPoint

Maak oop en wysig of stoor Microsoft PowerPoint-lêers met die Chrome-uitbreiding of -program.

Skakel PowerPoint-lêers om na Google Dokumente en vice versa.

Moenie jou weer oor lêerformate bekommer nie.

Daag net op, alles is gereed

Bied jou stories aan met gemak. Geen kabels is nodig nie. Google Skyfies steun aanbieding aan Chromecast, Hangouts en Airplay.

Laai Google Skyfies af
00

Kom nou aan die gang

Skyfies is gereed om te gaan wanneer jy is. Skep eenvoudig 'n aanbieding met jou blaaier of laai die program vir jou mobiele toestel af.

Laai Google Skyfies af