Skep ongelooflike Kim sigblaaie

Skep kragtige sigblaaie Jaco

Met Google Blaaie kan jy skep, wysig en saamwerk waar jy ook al gaan. Gratis.

Laai Google Blaaie af
Lindsay
Jono
Salit

Maak 'n indruk

Google Blaaie laat jou data uitstaan met kleurvolle grafieke. Ingeboude formules, draaitabelle en voorwaardelike formateringopsies bespaar tyd en vereenvoudig algemene sigbladtake. Alles gratis.

Kry jou sigblaaie enige plek, enige tyd

Skep en wysig jou sigblaaie en verkry toegang daartoe waar jy ook al gaan – vanaf jou foon, tablet of rekenaar – selfs as daar geen verbinding is nie.

Laai Google Blaaie af
Anel se avatar
Pieter se avatar
Karen se avatar
Jaco Sarina

01-04-2014

Wanneer dink jy sal jy met die wysigings klaar wees?
Di., 13:06
Karen se avatar
Miskien teen twee uur?
Di., 13:06
Pieter se avatar

Jy hoef nooit weer "stoor" te druk nie

Al jou veranderinge word outomaties gestoor soos jy tik. Jy kan selfs hersieningsgeskiedenis gebruik om ou weergawes van dieselfde sigblad te sien, gerangskik volgens datum en wie die verandering gemaak het.

Werk met Excel

Maak oop, wysig en stoor Microsoft Excel-lêers met die Chrome-uitbreiding of -program.

Skakel Excel-lêers om na Google Blaaie en vice versa.

Moenie jou weer oor lêerformate bekommer nie.

Insigte, onmiddellik

Gebruik die Verken-paneel om 'n oorsig te kry van jou data, van insiggewende opsommings tot 'n seleksie van kitsgrafieke om uit te kies.

Doen meer met byvoegings

Neem jou Blaaie-ervaring selfs verder met byvoegings. Probeer die Style-byvoeging om 'n bietjie ekstra oemf aan jou volgende sigblad te gee.

Kyk wat jy nog kan byvoeg

Kom nou aan die gang

Blaaie is gereed om te gaan wanneer jy is. Skep eenvoudig 'n sigblad in jou blaaier of laai die program vir jou mobiele toestel af.

Laai Google Blaaie af