Drive file types icons

Berg enige lêer

Met Drive begin jy met 15 GB se gratis, aanlynberging van Google,sodat jy foto's, stories, ontwerpe, tekeninge, opnames, video's, of enigietsanders kan hou.

Files on Google Drive displayed on multiple devices

Sien jou goed op enige plek

Jy kan vanaf enige slimfoon, tablet of rekenaar jou lêers in Drive bereik. So waar jy ook al gaan, jou lêers volg.

Share files on Drive with your friends

Deel lêers en vouers

Jy kan vinnig ander uitnooi om alle lêers van jou keuse te bekyk, af te laai en op saam te werk – geen e-posaanhegsel is nodig nie.